KLIËNTEDIENS
Jy is welkom om ons innoverende aanlyn kliëntediens te gebruik
Al die inligting wat jy nodig het, is met die klik van jou rekenaarmuis beskikbaar. Dis gerieflik en eenvoudig – en dis enige tyd, enige plek binne bereik. Het jy ’n vraag? Jy hoef nie te bel en vir ’n kliëntediensverteenwoordiger te wag nie. Klik net en kry ’n duidelike, betroubare antwoord. WegReis se aanlyn kliëntediens – die slim manier om uitstekende diens te kry!
WegReis se kantoorure
Maandag tot Vrydag: 09:00 vm tot 5:00 nm
Ná ure: E-posondersteuning
Noodondersteuning: 24/7
Naweke en openbare vakansiedae: Noodondersteuning
Let asseblief daarop
Ons onderneem om jou binne 24 uur te antwoord.
As jy jou e-pos ná ure stuur, begin ons 24-uur-reaksietyd op die volgende sakedag.

Kliëntediens:
Epos: wegreis@support.travelcheck.co.za
Telefoon: 021 879 2200
Noodondersteuning
Hierdie diens is 24/7 beskikbaar vir dringende hulp en reisnoodgevalle.
Epos: wegreis@support.travelcheck.co.za
V&A
Het u 'n vraag? Ons het al die inligting wat u benodig
Kontak ons
Hier kan u ons maklik kontak met enige vrae rakende u bestelling sonder om te wag