Jy is welkom om ons innoverende aanlyn kliëntediens te gebruik.

Al die inligting wat jy nodig het, is met die klik van jou rekenaarmuis beskikbaar. Dis gerieflik en eenvoudig – en dis enige tyd, enige plek binne bereik. Het jy ’n vraag? Jy hoef nie te bel en vir ’n kliëntediensverteenwoordiger te wag nie. Klik net en kry ’n duidelike, betroubare antwoord. WegReis se aanlyn kliëntediens – die slim manier om uitstekende diens te kry!

WegReis se kantoorure:

Maandag tot Vrydag: 09:00 vm tot 5:00 nm

Ná ure: E-posondersteuning

Noodondersteuning: 24/7

Naweke en openbare vakansiedae: Noodondersteuning

 

Let asseblief daarop:

Ons onderneem om jou binne 24 uur te antwoord.

As jy jou e-pos ná ure stuur, begin ons 24-uur-reaksietyd op die volgende sakedag.

Kliëntediens:

E-pos: wegreis@travelcheck.co.za

 

Noodondersteuning:

Hierdie diens is 24/7 beskikbaar vir dringende hulp en reisnoodgevalle.

E-pos: wegreis@travelcheck.co.za of stuur vir ons ’n boodskap op Facebook Messenger.